Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Dit is die naam wat lede op jou profiel sien. Moet asseblief nie jou regte naam of kontakbesonderhede insluit nie.
Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Skyak67Skyak67
1
16
Skyak67

58 - Krugersdorp, Gauteng, Suid-Afrika

Ek is baie hardwerkend en probeer altyd my beste. Hou van die natuur en als wat buite gedoen kon word. Dra...

Jean1984Jean1984
1
1
Jean1984

41 - Stellenbosch, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Opregte Afrikaanse man wat weet wat Hy Wil he en Baie liefde het Om te gee. Ek soek iemand wat Vir my hart Kan...

Anders_87Anders_87
1
0
Anders_87

38 - Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika

My hart is so groot soos my liefde vir God en eks nie bang om dit te se nie. Eks betroubaar en hiu daarvan om...

shorty007shorty007
6
31
shorty007

55 - Caledon, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Ek is stil maar kuier gesellig as ek jou eers ken. Hou van lees, buitelewe en natuur. Love goeie tyd saam mense...

HeksieHeksie
2
4
Heksie

60 - Hartbeespoort, Noord-Wes, Suid-Afrika

Ek is uniek. Werk hard. Kan iemand gelukkig maak. INDIEN DIT DIE REGTE PERSOON IS. Ek is spontaan glad nie...

EcomanEcoman
1
0
Ecoman

53 - Bela-Bela (Warmbad), Limpopo, Suid-Afrika

Ek is rustig en doelgerig. Soek iemand wat my kan ondersteun en bystaan deur dik en dun. Moet asb nie probeer om...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente tweerigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soekopsies en voeg diegene waarvan jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien onmiddellik wat jy in gemeen het met mense soos jy.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Hi julle, ek het n ou skoolmaat weer hier ontmoet. Dit was nogal n verrassing. Geweet van mekaar dat hy ook geskei was, maar het nie geweet nie hoe om hom te kontak nie. Ons is 4 weke saam. En dit voel ongelooflik goed. Dankie
Birgit, 11 Junie 2025
Baie dankie vir hierdie webwerf, ek het regtig nooit kon dink dat ek my pasmaat hier sal vind nie. Ek is so tevrede hoe hy op my pad gekom het en ons altwee dien God saam, ons het God eerste geplaas voor ons enige besluite doen. Hy het soveel respek vir my en verstaan my voorwaardes 100%
Yolanda, 08 Februarie 2025
Ons het hier begin gesels en op Sondag 18 Mei 2025 ontmoet. Van die begin van ons gesprekke het ons met baie dinge ooreengestem Met die ontmoeting was dit liefde met die eerste oog op slag.
Danie, 20 Mei 2025